Huisgenoot

EINDELIK ’N VRY VROU

OP PAPIER is dit ’n afskuwelike misdaad. Sy het haar kêrel oortuig om haar ma te vermoor, en hy het dit gedoen: Terwyl sy slapend in haar bed gelê het, het hy haar met ’n mes doodgesteek.

Maar Gypsy Rose Blanchard van Missouri, Amerika, het net 10 jaar tronkstraf gekry vir haar aandeel in die moord, terwyl haar kêrel ’n lewenslange vonnis sonder parool opgelê is.

Boonop het die 32-jarige Gypsy Rose reeds meer as 6,2 miljoen aanhangers op Instagram – dít skaars ’n paar weke nadat sy parool gekry het.

“Eerste selfie van vryheid,” het sy kort ná haar vrylating in Desember verlede jaar geskryf. Die opmerking by ’n foto van haarself het binne dae meer as 6 miljoen mense gehad wat op die hartjie daaronder gekliek

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Babbel Voort Aanlyn!
Twee prettige seisoene van Die Babbelbende is aanlyn op huisgenoot.com te kry. In dié Afrikaanse kinderreeks ondersoek die vriende Bibi, Ben, Paloeka die leeu en Palawa die kameelperd die interessante dinge wat ons wêreld so wild, woelig en wonderlik
Huisgenoot1 min read
Speletjies
By watter prent pas die skaduwee? A-5, B-2, C-6, D-3, E-4, F-1. Skommel die letters en vind die woorde: kontrole, swaard, bom, gifdrankie, trofee, skatkis, knope. Hoeveel van elke vrug is weggesteek? A-3, B-5, C-5, D-4, E-1, F-2.
Huisgenoot3 min read
Skone Slaap
AS ’N skoonheidskrywer en ma van twee is dit nie altyd maklik om tyd in die dag te kry om ’n 20-minuut-gesigmasker of haarbehandeling aan te wend nie. Dis hoekom skoonheidsprodukte wat werk terwyl ek slaap veel aanlokliker is. Ons vel gaan ’n vernuwi

Related