SARIE KOS

Die vrug van liefde

LEES MEER OOR

• Wat is ’n erfenistamatie?
• Vrug of groente?
• Proe 6 nuwe tamatieresepte

TAMATIEFEITE

Die woord tamatie kom van die Spaanse tomate, wat afgelei is van tomatl in Nahua, die ou Asteekse taal. Tomatl beteken “plomp ding met ’n naeltjie”.

Botanies gesproke is ’n tamatie die vrug van ’n blomplant. Maar dit word as ’n “kulinêre groente” beskou omdat dit ’n aansienlik laer suikerinhoud as kulinêre vrugte het.

Die eerste tamaties wat in die 16de eeu in Europa aangekom het, was klein, goudkleurig en kersiegrootte. Weens dié voorkoms het hulle in baie lande ’n naam gekry wat aan goud herinner, soos die Duitse Goldapfel (goue appel).

Na raming word meer as 3 000 variëteite erfenistamaties die wêreld oor verbou, en daar is altesame meer as 15 000 bekende tamatievariëteite.

Tamaties is die hoofvoedselbron van die antioksidant likopeen, wat verbind word met ’n laer risiko vir hartsiektes en kanker. Dis ook

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SARIE KOS

SARIE KOS2 min read
DIE ROMERIGE GROEN LEKKERTE Avokado
● 3 resepte met avokado ● Perfek vir ontbyt ● In ’n lekker sous vir steak My kosheld het hierdie gereg een aand op TV gemaak en ek het in verwondering toegekyk. Ek moes dit net probeer. Die kors met avokado pleks van botter gaan jou hart oorrompel.
SARIE KOS7 min read
Presto! Pesto
● ’n Vrou se kragtoer ● Waar kom die naam vandaan?● 6 resepte met pesto Wanneer Kathleen Quillinan met haar klein Fiat 500 deur die verkeer vleg, word sy gereeld begroet deur ’n getoeter. Saam met vriendelik-waaiende hande en uitroepe: “Mal oor jou
SARIE KOS1 min read
Resepte-indeks
130 Vyedrankie (B) 131 Vyekonfyt en brood (B) 46 Eiers gebak in basiliekruidpesto (B)47 Smoorsous-ontbyt (B)94 Mexikaanse avokado-eiers130 Oornag-hawermout (B) 94 Jamie Oliver se avokado-kors met ertjie-en-hamvulsel141 Sampioen-focaccia144 Sampioen-q

Related