THE BROTHERS SUN
Die Oscar-bekroonde aktrise Michelle Yeoh is te sien in dié splinternuwe misdaaddramareeks.
Dit draai om ‘n Tawainees-Amerikaanse familie wat nie van hul verlede kan ontsnap nie en vasgevang raak in die middel van ‘n trans-Pasifiesebendeoorlog.
Michelle speel Eileen, die vrou van ‘n Taiwanese triad kingpin (Johnny Kou), is ook deel van die kriminele onderwêreld. Hy sit af na Kalifornië om sy ma en jonger broer, Bruce te beskerm. Dié is salig onbewus van sy familie se berugte besigheid.