Kuier

YSKOUE lekkerte

GRENADELLA-BOMPIES

Lewer 6 bompies

BESTANDDELE

½ koppie suiker
 ½ koppie suurlemoensap
 1 koppie water
 2 x 115 g-blikke grenadellapulp

METODE

Hou 6 ballonne, 6 sosatie- of suckerstokkies, kombuistou en ‘n muffinpan byderhand.

■Verhit die suiker, suurlemoensap en water in ‘n klein kastrol. Roer aanhoudend tot die suiker opgelos is.

■Roer die grenadellapulp deur en laat prut vir 5 minute. Verwyder van die hitte en laat heeltemal afkoel.

■Trek een van die ballonne oor die punt van ‘n tregter – laat iemand jou help; dit is ‘n taak vir twee!

■Skep van die grenadellastroop in die tregter tot die ballon vol is. Haal die tregter versigtig uit.

■Sit ‘n sosatie- of sucker-stokkie in die opening van die ballon en bind dit stewig vas met ‘n stukkie kombuistou. Pak die gevulde ballon met

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier3 min read
Vra Dr. Jolene
Wat's PMDD en PMS? Dok, ek het nog altyd met vreeslike mood swings rondom my period gesukkel, en by tye voel dit selfs soos depressie. Ek het onlangs gelees daar is iets soos premenstrual dysphoric disorder (PMDD). Wat is dit, en hoe verskil dit van
Kuier11 min read
Vaarwel Aan Die Vlei Se Mense
Die wel en weë van die leerders en onnies by die fiktiewe Hoërskool Arendsvlei op die Kaapse Vlakte hou ons sedert 1 Oktober 2018 vasgenael voor ons TV's. Daar was gekonkel, hope verraad, affairs en selfs ’n moord of twee (of drie) … En nou, ses seis
Kuier2 min read
Maak Só Opsommings
’n Opsomming is ’n kort weergawe van die belangrikste inligting uit ’n lang teks. Jy gebruik dit veral wanneer jy moet leer vir ’n vak wat baie inhoud bevat en jy net spesifieke feite wil onthou (funksionele opsomming). Op skool word daar ook van jou

Related