Huisgenoot

Yskoue lekkernye

GRENADELLALOLLIES

LEWER 6 LOLLIES

BEREIDING: 30 MIN.

GAARMAAK: 10-15 MIN.

VRIES: OORNAG

125 ml (½ k) suiker
125 ml (½ k) suurlemoensap
250 ml (1 k) water
2 x 115 g-blikke grenadellapulp

Hou 6 ballonne, 6 sosatieof roomysstokkies, kombuistou en ’n muffinpan byderhand.

1 Verhit die suiker, suurlemoensap en water in ’n klein kastrol. Roer aanhoudend tot die suiker opgelos is.

2 Roer die grenadella deur en laat prut 5 min. Verwyder van die hitte en laat heeltemal afkoel.

3 Trek een van die ballonne oor die punt van ’n tregter – laat iemand jou help; dit is ’n taak vir twee!

Skep van die grenadellastroop in die tregter tot die ballon vol is. Haal die tregter versigtig uit. Plaas ’n sosatie- of roomysstokkie in die opening van die ballon en bind

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Huisgenoot
REDAKSIE 021-406-4552 REDAKTEUR Yvonne Beyers NUUSREDAKTEURS Cyril Blackburn, Suzaan Hall EINDREDAKTEUR Hugo Loubser PRODUKSIEREDAKTEUR Marius Visser INHOUDSREDAKTEURS Deon Lamprecht, Johannes de Villiers, Susan Samuel TEKSREDAKTEURS Brenda Pienaar,
Huisgenoot5 min read
’n Beter Lewe Vir Elijah
DIE blondekoppie sit knus op sy ma se skoot, en Michanka van Zyl skep met ’n teelepel van die koffie uit haar koppie en voer dit vir klein Elijah. Die mannetjie drink gulsig aan die boeretroos. Hy is al een jaar oud, maar hy kan nie self ’n lepel na
Huisgenoot5 min read
Voor Jy Kan Sê Mes
MY MA. Dis waar ek leer vis vlek het. Ek was 14 toe my ma my saam gevat het hawe toe. Sy’t elke aand huis toe gekom en dan sien ons hoeveel geld sy het. “Hulle’t klomp geld, nè?” het ek en my broertjie altyd vir mekaar gesê. Ons wou ook daar werk. Ee

Related