Kuier

KOELSTE YSKASTERTE

IN DIE KOMBUIS

MAKLIKE MARSHMALLOWYSKASTERTJIES

Lewer 10 individuele tertjies

BESTANDDELE

Kors

200 g Marie biscuits, fyngekrummel
 125 g botter, gesmelt

Vulsel

2 eetlepels gelatien
 1 koppie versoete strawberrymelk (Steri Stumpie)
 1 koppie room, styfgeklop
 100 g pienk en wit marshmallows, kleiner gesny

Vir afronding

vars strawberries, in skyfies

METODE

Bespuit 10 klein tertpannetjies of 1 groot tertpan of -bak met kossproei.

Kors

■ Meng die biscuits en botter goed en druk die kors in die tertpannetjies, -pan of -bak. Sit die kors solank in die yskas om te stol.

Vulsel

■ Voeg 2 eetlepels water by die gelatien en laat staan tot gespons.

■ Microwave die gelatien 10 sekondes of tot gesmelt – moenie dit te lank verhit nie, anders sal die

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier2 min read
Die A-z Van K-beauty
Koreaanse skoonheidsorg, oftewel K-beauty, is al ‘n ruk lank die in-ding onder skoonheidskenners. Die klem is op moisturising, bestanddele wat sagkens op die vel werk, en ‘n natuurlike gloed van binne. Jy het dalk reeds produkte wat as Koreaanse skoo
Kuier2 min read
Boodskappe
“My ma het my geleer van menswees”, 9 Mei Ek het Jill (Levenberg) en haar ma op die Koortjies-program gesien en toe die fantastiese band tussen ma en dogter gesien, en hoe hulle ‘n mens lekker kan laat lag. Antie Carol het in daardie oomblik diep in
Kuier1 min read
11 April 2024 Se Oplossings
VRAAG: Wie vertolk die rol van Penelope in Bridgerton? WENNER: STER-BLOKRAAI NR. 231 Ilse Swart, Melkbosstrand Dwars: 1. Kallus; 7. Boeke; 12. Ria; 13. Auk; 14. Onwel; 15. Irak; 16. Rigters; 17. Sensus; 21. Semi; 22. Meen; 25. Vlae; 27. Ore; 29. Invo

Related