Kuier

WAT DIE HART VAN VOL IS

Die movie13 Going on 30 van 2004 was baie gewild, selfs in die klein Karoo-dorpie waar ek grootgeword het. Daai tyd kon ons dit nog by DVD-winkels gaan uithaal. Dís hoe ek aan dié movie gekom het, min wetend dat ek so lief daarvoor sou word dat ek die arme DVD sou uitneem tot dit begin haak het!

Die hoofkarakter, ‘n meisie moeg vir tiener-wees, word tydens haar 13de verjaardagpartytjie verneder en gaan sit in ‘n

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier1 min read
Groot Woordbou
NR. 168 akademie amper aronskelk bloutjie boaards chromosoom diabetes domkrag ertjiesop evangelie fladder flennie gemaklik graniet hanteer heerser ironie jazz jubel kanon keeshond knop losloop lummel matglas mayonnaise minireeks namens nutteloos omge
Kuier2 min read
Hoe Gemaak As Jy Vasdraai En ‘N Lening Wil Maak?
Dit kan jou geld spaar as jy eers verskillende kredietopsies vergelyk. Ken dié regte en verantwoordelikhede voordat jy ‘n leningsooreenkoms teken: Moet niks teken as jy nie alles verstaan nie, waarsku Wikus Olivier van Credit Smart. Jy is geregtig op
Kuier2 min read
Slaan ‘N Nuwe b(l)aadjie Om
Dié soort jasse is gewoonlik van dikker materiaal soos wol, wat ekstra warmte bied in die bibberweer. Dis sjiek en perfek vir enige geleentheid. Leen inspirasie by die supermodel NAOMI CAMPBELL (54) en hou dinge ekstra trendy deur jou jas te dra met

Related