Huisgenoot

SWAELTJIES MAAK NES

‘’N VROU WEET VINNIGER AS ’N MAN DIS DIE EEN. EK HET GEWEET EK GAAN JOE SE BABAS HÊ’

DIE twee glinster behoorlik in die son. Haar hare is lank, witblond en golwend. Sy bruin krulle het ligbruin strepies wat soos blitse skitter.

Met sy welige baard wat nie die lagplooitjies om sy oë verdoesel nie, lyk dit byna asof die voormalige Springbokrugbyspeler Joe van Niekerk (43) en sy lewensmaat, Cato Vermeulen (26), op die stel van ’n televisiereeks hoort. Een met Vikings.

Maar wanneer hulle uit ’n swart Range Rover klim by hul huurhuis in Steenberg, Kaapstad, laggend en vrolik in hul spierwit vloeiende klere, is die elektrisiteit tussen hulle so modern soos kan kom.

Joe toring op 1,93 m ver bo Cato uit. Sy gesig straal toe hy na haar

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Babbel Voort Aanlyn!
Twee prettige seisoene van Die Babbelbende is aanlyn op huisgenoot.com te kry. In dié Afrikaanse kinderreeks ondersoek die vriende Bibi, Ben, Paloeka die leeu en Palawa die kameelperd die interessante dinge wat ons wêreld so wild, woelig en wonderlik
Huisgenoot1 min read
Speletjies
By watter prent pas die skaduwee? A-5, B-2, C-6, D-3, E-4, F-1. Skommel die letters en vind die woorde: kontrole, swaard, bom, gifdrankie, trofee, skatkis, knope. Hoeveel van elke vrug is weggesteek? A-3, B-5, C-5, D-4, E-1, F-2.
Huisgenoot3 min read
Skone Slaap
AS ’N skoonheidskrywer en ma van twee is dit nie altyd maklik om tyd in die dag te kry om ’n 20-minuut-gesigmasker of haarbehandeling aan te wend nie. Dis hoekom skoonheidsprodukte wat werk terwyl ek slaap veel aanlokliker is. Ons vel gaan ’n vernuwi

Related