Huisgenoot

OSCAR EN REEVA: BLITSROMANSE WAT IN TRAGEDIE EINDIG

TOE June Steenkamp op 19 Augustus 1983 in Kaapstad die lewe skenk aan haar tweede dogter, het sy en haar man, Barry, reeds besluit hulle wou haar Rebecca noem. Maar toe stap Barry in die hospitaal in net nadat die baba gebore is met ’n voorstel: Reeva.

In Bybelse Hebreeus beteken Reeva “om saam te bind”.

Dit het soos ’n sterk naam geklink, het Barry in 2022 in M-Net se dokumentêre reeks My Name Is Reeva gesê. In dieselfde program vertel June Reeva se koms het hulle so verbly omdat die Steenkamps nie gedink het hulle sou saam ’n kind hê nie. June het ’n dogter, Simone, en Barry ’n seun, Adam, uit hul vorige huwelike gehad. Eindelik het hulle hul jongste Reeva Rebecca gedoop.

In Reeva se kinderdae het die Steenkamps Kaapstad verruil vir Gqeberha, waar Reeva die St. Dominic’s Priory

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Toets Jou Kennis
1 Wat was die naam van die motor in die TV-reeks Knight Rider? 2 In watter eilandgroep sal jy die eiland Tenerife aantref? 3 Watter voedingstof ontbreek waarskynlik van iemand se dieet as hulle kwasjiorkor kry? 4 In watter posisie het Deon Fourie vir
Huisgenoot2 min read
Het Jy Geweet?
Deesdae is daar twee supergewilde klanklogo’s. Die een is Netflix se “ tudum”-geluid en die ander is TikTok se kenmerkende klankie. Dis wat jy aan die einde van elke TikTok hoor. Die maatskappy het dit ontwikkel om ’n unieke identiteit te gee wat hul
Huisgenoot3 min read
Vra Vir Irma
V Ek het ’n wonderlike, pragtige dogter, maar sy’s tog so ongelukkig. Sy’s nou 44 jaar oud en het ’n seun met baie goeie maniere. Sy was nog nooit getroud nie, maar was in ’n paar lang verhoudings. Sy verdien haar eie salaris en lê nie in kuierplekke

Related