Huisgenoot

ONTMOET DIE DEELNEMERS

CHAUNTE DU BRUYN (22), STUDENT

Chaunte, van Polokwane, het ingeskryf om Brendan se hart te wen. “Ek is nog altyd iemand wat glo mense wat kanse waag, is mense wat wen. Jy gaan nie die werk kry as jy nie jou CV instuur nie, en dit is dieselfde beginsel wat tel in liefde,” sê sy.

CHRISTINE KIRKCALDY (28), HAARSTILIS

Christine van Hartbeespoortdam wil ’n kans op die liefde waag. “Ek het met ’n oop kop ingeskryf om liefde te vind en ’n kans gevat om dit te beleef.” Haar maat moet lief wees

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Babbel Voort Aanlyn!
Twee prettige seisoene van Die Babbelbende is aanlyn op huisgenoot.com te kry. In dié Afrikaanse kinderreeks ondersoek die vriende Bibi, Ben, Paloeka die leeu en Palawa die kameelperd die interessante dinge wat ons wêreld so wild, woelig en wonderlik
Huisgenoot1 min read
Speletjies
By watter prent pas die skaduwee? A-5, B-2, C-6, D-3, E-4, F-1. Skommel die letters en vind die woorde: kontrole, swaard, bom, gifdrankie, trofee, skatkis, knope. Hoeveel van elke vrug is weggesteek? A-3, B-5, C-5, D-4, E-1, F-2.
Huisgenoot3 min read
Skone Slaap
AS ’N skoonheidskrywer en ma van twee is dit nie altyd maklik om tyd in die dag te kry om ’n 20-minuut-gesigmasker of haarbehandeling aan te wend nie. Dis hoekom skoonheidsprodukte wat werk terwyl ek slaap veel aanlokliker is. Ons vel gaan ’n vernuwi

Related