Huisgenoot

TERUG WAAR EK WAS

HOE lekker is dit om te hoor iemand wat swaargekry het, het eindelik geluk gevind.

Maar dan ook: Hoe hartseer is dit om te hoor daardie geluk was vlietend.

’n Paar jaar gelede het Leanne du Preez (nou 33) ’n klomp mense geïnspireer toe sy as 21-jarige ’n verstommende 76 kg afgeskud het. ’n Hele Huisgenoot-projek, Klop die skaal, is van stapel gestuur onder lesers wat haar voorbeeld wou nadoen. Tientalle het daarin geslaag – danksy die motivering wat Leanne hulle gegee het.

Helaas was dié suksesverhaal nie die laaste hoofstuk in Leanne se storie nie.

Hier sit sy nou. Sy het al weer die stryd teen die skaal verloor.

“Om gewig te verloor en nie daarby te kan bly nie

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Elders In Die Wêreld
Twee betogers van in die 80, wat lede is van die groep Just Stop Oil, het die glas oor die Magna Carta gebreek. Die Magna Carta is ’n bitter belangrike geskiedkundige Britse dokument uit 1215 – dis die eerste keer in die wêreld wat erken is dat die k
Huisgenoot4 min read
Hoe Werk ’n Kamera?
‘GOED, hier’s die tydskrif. Help my nou om ’n oulike advertensie te soek vir my skooltaak,” sê Bibi en sit die Huisgenoot op die tafel in die Babbelboomhuis neer. “Kan dit enige advertensie wees?” vra Palawa die kameelperd. “Is jy op soek na iets spe
Huisgenoot5 min read
‘Hy Bly Steeds ons Pa’
HY HET daardie dag tronk toe gegaan om die man te konfronteer wat weens sy ma se moord vasgetrek is. “Ek was gereed om hom die leviete voor te lees, to speak my mind,” vertel Dexter Kannemeyer terwyl hy na die rustelose see hier by Gqeberha se Somers

Related