Avontuur Afrika

Verruklike voëls vir jou klnithlap lys

uid-Afrikaners is voorwaar geseënd om ons land met ‘n ongelooflike verskeidenheid voëls – wat wissel van die grootste lewende voël (die gewone volstruis) tot die voël met die grootste vlerkspan (die grootalbatros) tot een van die kleinste, die Kaapse kapokvoël – te deel. Daar is die kaleidoskopiese gewone troupant, wat skynbaar met vere in elke kleur onder die son spog en die relatief vaal rooibekkwelea, wat dalk nie met sy kleure bekoor nie, maar jou

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Avontuur Afrika

Avontuur Afrika1 min read
Avontuur Afrika
Uitgewer: Anton Willemse Redakteur: Liana Reiners Hoof van ontwerp: Simone Anderson Redaksionele konsultant: Louis Krouwkamp Verkope: Anton Willemse Jacqui Rowe Medewerkers: Andy Wassung Colin Mileman Dirk Smit Grahame McLeod Manie van der Merwe Mic
Avontuur Afrika2 min read
G‘n Vrot Pampoen!
Het jy geweet daar is omtrent 900 verskillende soorte pampoen? (En het jy geweet komkommers en waatlemoene is eintlik deel van die pampoenfamilie? Maar dis ‘n storie vir ‘n ander dag…) So waarom – as daar soveel verskillende pampoene is – sal ‘n mens
Avontuur Afrika4 min read
Nou Met Meer…
Die legendariese Toyota Land Cruiser 70 is die eerste keer in 1984 in Japan bekendgestel en vier vanjaar sy 40ste herdenking. Dis amper ongelooflik om te dink dat meer as 10 000 000 eenhede sedertdien wêreldwyd verkoop is. Dit is ‘n verstommende 250

Related Books & Audiobooks