Kuilvoer is sy passie, sê Willie du Preez van die plaas Altenburg by Dendron, Limpopo. Dit is duidelik te sien in die boeredae wat hulle hou om ander meer oor dié voer te leer.
“Ek hou daarvan om mense prakties te wys hoe goeie kuilvoer ruik en voel. Die mense moet hier op die kuilvoerhope en in die landerye kom loop. Wat ek doen,