Huisgenoot

FLUIT-FLUIT, DIE PRYSE IS UIT

OM TE moet groet voel byna onwerklik – veral ná meer as twee dekades.

Tog het die einde nou amptelik aangebreek: Ná 23 jaar en 5 721 episodes groet ons die geliefde gemeenskap van Hillside, en sê ons vir altyd tot siens aan 7de Laan.

Noudat die laaste episode van die sepie op 26 Desember uitgesaai word, deel Huisgenoot spesiaal pryse uit vir die Laan se mense.

Daar was deur die jare net te veel karakters vir elkeen om ’n prys te kry, want hoe sê mens genoeg dankie vir wat voel soos ’n hele leeftyd se dinge?

As ons kon, het ons vir elkeen van die sterre ’n spesiale trofee gegee.

Hier is ’n paar wat sou uitstaan.

Hartebrekerprys

Denzil (Jaques de Silva), George (Nico Panagio) en Zac (Robert Bester)

Party kykers glo was vir meer as twee dekades op die kassie omdat die mense van Hillside soos ons

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Babbel Voort Aanlyn!
Twee prettige seisoene van Die Babbelbende is aanlyn op huisgenoot.com te kry. In dié Afrikaanse kinderreeks ondersoek die vriende Bibi, Ben, Paloeka die leeu en Palawa die kameelperd die interessante dinge wat ons wêreld so wild, woelig en wonderlik
Huisgenoot1 min read
Speletjies
By watter prent pas die skaduwee? A-5, B-2, C-6, D-3, E-4, F-1. Skommel die letters en vind die woorde: kontrole, swaard, bom, gifdrankie, trofee, skatkis, knope. Hoeveel van elke vrug is weggesteek? A-3, B-5, C-5, D-4, E-1, F-2.
Huisgenoot3 min read
Skone Slaap
AS ’N skoonheidskrywer en ma van twee is dit nie altyd maklik om tyd in die dag te kry om ’n 20-minuut-gesigmasker of haarbehandeling aan te wend nie. Dis hoekom skoonheidsprodukte wat werk terwyl ek slaap veel aanlokliker is. Ons vel gaan ’n vernuwi

Related