Die Tuinier Tydskrif

WELKOM

elkom by ʼn nuwe jaar van Die Tuinier se span. Dit loop oor van alle soorte moontlikhede vir jou en jou tuin. ʼn Nuwe dammetjie? Bemeester die vaardigheid om ʼn gloxinia deur die winter te laat oorleef en dit vir nog ʼn seisoen te hou? Of is dit bloot om ʼn

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Die Tuinier Tydskrif

Die Tuinier Tydskrif2 min read
Probleemoplossing
V. Hoekom het ek lelike knoppe op my suurlemoenboom se blare? A. ‘n Plaag genaamd sitrusilla is verantwoordelik vir die onooglike knoppe op die blare van suurlemoene. Dit word veroorsaak deur die jong nimfe wanneer hulle uitbroei en begin vreet. Dit
Die Tuinier Tydskrif2 min read
Uitspattig!
In die Griekse mitologie is Calliope die muse wat welsprekendheid en epiese poësie geïnspireer het. In die alledaagse Suid-Afrika inspireer die ‘Calliope Splash’-reeks pelargoniums met hul helder en lewendige blomme, menige tuinier om poëtiese taal t
Die Tuinier Tydskrif2 min read
Wat Om Te Doen Mei
Nog tyd om boontjies, blaarslaai, radyse, uie, beet, preie en wortels in koue en gematigde streke te saai. Hou die saadbakkies goed beskut en warm. Saai die saad in enkel-of dubbelrye 15 cm uitmekaar met ’n gaping van 75 cm tussen die dubbelrye om jo

Related