Huisgenoot

Hoe werk balans?

‘Hier kom die verbysterende werklikheid. Balans begin nie by ons spiere nie. Dit begin by ons ore’

BIBI is saam met Paloeka die leeu en Palawa die kameelperd besig om ’n speletjie te speel wat hul sintuie toets.

“Wag, wag Bibi. Verduidelik net gou weer hoe dit werk,” sê Palawa.

“Goed. Elkeen kry ’n beurt en moet die blinddoek oor hul oë sit. Dan gaan ons elkeen iets anders doen. Palawa, jy moet jou poot in die boks druk en voel wat daarin is. Dan kyk ons of jy reg raai. Wanneer dit Paloeka se beurt is, gaan

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Babbel Voort Aanlyn!
Twee prettige seisoene van Die Babbelbende is aanlyn op huisgenoot.com te kry. In dié Afrikaanse kinderreeks ondersoek die vriende Bibi, Ben, Paloeka die leeu en Palawa die kameelperd die interessante dinge wat ons wêreld so wild, woelig en wonderlik
Huisgenoot1 min read
Speletjies
By watter prent pas die skaduwee? A-5, B-2, C-6, D-3, E-4, F-1. Skommel die letters en vind die woorde: kontrole, swaard, bom, gifdrankie, trofee, skatkis, knope. Hoeveel van elke vrug is weggesteek? A-3, B-5, C-5, D-4, E-1, F-2.
Huisgenoot3 min read
Skone Slaap
AS ’N skoonheidskrywer en ma van twee is dit nie altyd maklik om tyd in die dag te kry om ’n 20-minuut-gesigmasker of haarbehandeling aan te wend nie. Dis hoekom skoonheidsprodukte wat werk terwyl ek slaap veel aanlokliker is. Ons vel gaan ’n vernuwi

Related