Huisgenoot

Fees van kykgenot

OP DIE KASSIE

KIND

’n Ougetroude paartjie se enigste seun en sy gesin gaan met vakansie en laat hulle op hul eie vir Kersfees. Hoe vier jy die feestyd as jy sonder kind of kraai sit? Jy neem die dorp op horings!

Rika Sennett en André Stolz is te sien as Lenie en Marius, en die res van die rolverdeling sluit Hannes Brümmer, Zonika de Vries, Monica Muller en Andreas Jordaan in.

“Dis ’n verhaal van die herontdekking van liefde en om weer sin in die lewe te vind,” sê die regisseur Gustav Gerdener. “Versoening wat jou laat besef waar jy in jou lewe is en die beste daar-van te maak. Waardeer die klein dingetjies in die lewe en ervaar alles voluit,” som

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Speletjies
By watter prent pas die skaduwee? A-5, B-2, C-6, D-3, E-4, F-1. Skommel die letters en vind die woorde: kontrole, swaard, bom, gifdrankie, trofee, skatkis, knope. Hoeveel van elke vrug is weggesteek? A-3, B-5, C-5, D-4, E-1, F-2.
Huisgenoot1 min read
Restoureer
Dit beteken om iets tot sy oorspronklike toestand te herstel. “Re-” is ’n voorvoegsel wat beteken om iets te herhaal, presies net soos “her-”. En “stauros” kom uit Grieks uit en beteken “paal”. Hoe op dees aarde die twee saam “herstel” beteken, sal n
Huisgenoot5 min read
‘Hy Bly Steeds ons Pa’
HY HET daardie dag tronk toe gegaan om die man te konfronteer wat weens sy ma se moord vasgetrek is. “Ek was gereed om hom die leviete voor te lees, to speak my mind,” vertel Dexter Kannemeyer terwyl hy na die rustelose see hier by Gqeberha se Somers

Related