Kuier

SAKPASVAKANSIEPRET!

JOU KIND

Die lang skoolvakansie lê voor. Só ook verveelde kleingoed wat neul, ’n beursie wat by die dag platter raak en ’n kopkrappery oor hoe jy die kinders weke lank besig gaan hou . . . Kuier het by ’n paar ma’s aangeklop vir raad oor hoe om dié vakansie kop te hou.

Lavern Maarman (36), ’n ma van twee skattige woelwaters, Kane (7) en Jake (3), vertel haar seuns se persoonlikheid verskil soos dag en nag, maar hulle speel te lekker saam as mamma idees gee. “Kane is ’n dreamer en rustige soul, en kan vir ure op sy eie speel en homself entertain, terwyl Jake gou verveeld raak. Maar wanneer hulle saam iets

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier1 min read
Wenke Om Jou Eie Breinkaart Te Maak
1 Gebruik ’n skoon bladsy. Skryf die hoofgedagte of sleutelwoord in die middel van die bladsy neer. 2 Jy kan selfs die woord teken. Maak dit kleurvol. Jy kan ook jou eie kodetaal of “leertaal” ontwikkel. 3 Skryf die ander sleutelwoorde of belangrikst
Kuier3 min read
Bridgerton
Sy sweef statig die hotelkamer binne. Elegant, aristokraties. Nes haar karakter in Bridgerton. Adjoa Andoh (61), wat lady Danbury speel, was onlangs in Johannesburg om seisoen drie van dié Netflix-treffer te bemark. Dis nie haar eerste draai hier nie
Kuier1 min read
Groot Woordbou
NR. 169 aandpak baadjie balaklawa balrok bikini bloes culotte fietsrybroek frokkie gholfhemp japon jeans kaftan kamisool kappietop katpak kilt kortbroek kostuum langmouhemp maksiromp manel mini oefenbroek oorpak oortrui pajamas pantoffel plakkie plui

Related