Kuier

HALLO, LIEWE KUIER-LESERS!

Ek kan sowaar nie glo die jaar is alweer op sy rug nie. Hóé het 2023 so vinnig verbygevlieg?

Hier in Kuierland het dit omtrént rof gegaan die afgelope ruk. Ons het in een week sommer twee tydskrifte drukkers toe gestuur!

Een was 'n passieprojek baie na. Kyk net hoe mooi is dit hier langsaan op die inlasfoto! Dit bevat die lekkerste leesstof oor als wat jy oor die gewilde sepie moet weet – van die grootste storielyne en skokke tot die beste baddies, en lusmakers vir wat kom in 2024. Kyk, ons weet mos ons -mense is óór 'n stukkie ! Die is nou op rakke – net in tyd vir die Desembervakansie, so maak seker jy pak hom in jou winkelmandjie. (Gee sommer 'n ekstra een as Kersgeskenk vir 'n groot fan!)

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier2 min read
Die A-z Van K-beauty
Koreaanse skoonheidsorg, oftewel K-beauty, is al ‘n ruk lank die in-ding onder skoonheidskenners. Die klem is op moisturising, bestanddele wat sagkens op die vel werk, en ‘n natuurlike gloed van binne. Jy het dalk reeds produkte wat as Koreaanse skoo
Kuier2 min read
Boodskappe
“My ma het my geleer van menswees”, 9 Mei Ek het Jill (Levenberg) en haar ma op die Koortjies-program gesien en toe die fantastiese band tussen ma en dogter gesien, en hoe hulle ‘n mens lekker kan laat lag. Antie Carol het in daardie oomblik diep in
Kuier1 min read
11 April 2024 Se Oplossings
VRAAG: Wie vertolk die rol van Penelope in Bridgerton? WENNER: STER-BLOKRAAI NR. 231 Ilse Swart, Melkbosstrand Dwars: 1. Kallus; 7. Boeke; 12. Ria; 13. Auk; 14. Onwel; 15. Irak; 16. Rigters; 17. Sensus; 21. Semi; 22. Meen; 25. Vlae; 27. Ore; 29. Invo

Related