Huisgenoot

STERK – VIR MY KIND

DIS anders as die gewone vashou van ’n ma aan haar baba.

Sy wil haar nuweling nie neerlê nie, nie eens vir ’n oomblik nie. Dis amper asof sy bang is as sy die baba uit haar arms laat gaan, kan sy haar vir ewig verloor.

Beatrice Willemse van Worcester kén verlies. Die dag van klein Giannique se geboorte verlede maand, ’n dag wat een van die mooistes van haar lewe moes wees, was vol onbeskryflike smart.

“En dit raak net moeiliker,” vertel sy, die baba toegewoel in haar arms. “Ek wil haar heeltyd by my hê en haar vashou.”

Want net twee dae voor die ooievaar dié baba gebring het, het die doodsengel in Beatrice se

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Bianca Terblanche Oor Harry De Villiers
DIT was nie liefde met die eerste oogopslag nie. Allesbehalwe. Ek het ’n ander ou gedate toe ek vir Harry ontmoet het. Hy was amper 10 jaar ouer as ek. Ek en sy broer was saam op skool op Aliwal-Noord. Ons paaie het in 2015 die eerste keer gekruis. E
Huisgenoot8 min read
Die Klank Van Sy Lewe
ELTON John het in 1987 ’n keeloperasie gehad wat sy stem verander het. Rod Stewart het in 2000 gehoor hy het skildklierkanker en kon nege maande lank nie sing nie. Luciano Pavarotti het groeisels aan sy stembande gekry omdat hy aan die begin van sy l
Huisgenoot4 min read
Hoekom Grom My Maag Soms?
‘WAT dink julle van dié een?” vra Bibi en hou ’n geel top met kolle in die lug. Sy is besig om deur ’n klomp klere te gaan sodat sy kan besluit watter klere sy moet hou en watter klere sy moet uitgooi. “Mal daaroor. Jy lyk baie mooi in geel, so ek di

Related