Sukkel met omgang
Vraag
HET EK DALK VAGINISME?
Ek is ’n vrou in my laat 40’s wat onlangs ná baie jare as enkelloper weer ’n verhouding aangeknoop het. Die probleem is dat ek glad nie in staat is om intiem te verkeer nie. Alles is stram en toe daaronder. Ek het ’n bietjie daaroor gaan oplees op die internet en op artikels oor vaginisme