Huisgenoot

KANKER, MY SEËNING

DIS nie ongewoon om ’n reus met bultende boarms en breë skouers te sien nie. Maar in die verbyloop, registreer iets by jou – hy lyk effens bekend, soos ’n ou vriend wat jy jare laas gesien het maar van wie jy nog nie vergeet het nie.

Dan val dit jou by. Dis Granite, die kryger van MTN Gladiators, wat ons destyds vasgenael voor die kassie gehou het terwyl hy met sy permanente frons die deelnemers harde klippe laat kou het.

Dis 24 jaar sedert die reeks tussen 1999 en 2001 uitgesaai is, maar Garth Collins, die man agter Granite, lyk nog nes destyds: groot, gebeitel en – op 56 jaar oud – asof hy jou soos ’n sosatiestokkie in twee sal kan breek.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Babbel Voort Aanlyn!
Twee prettige seisoene van Die Babbelbende is aanlyn op huisgenoot.com te kry. In dié Afrikaanse kinderreeks ondersoek die vriende Bibi, Ben, Paloeka die leeu en Palawa die kameelperd die interessante dinge wat ons wêreld so wild, woelig en wonderlik
Huisgenoot1 min read
Speletjies
By watter prent pas die skaduwee? A-5, B-2, C-6, D-3, E-4, F-1. Skommel die letters en vind die woorde: kontrole, swaard, bom, gifdrankie, trofee, skatkis, knope. Hoeveel van elke vrug is weggesteek? A-3, B-5, C-5, D-4, E-1, F-2.
Huisgenoot3 min read
Skone Slaap
AS ’N skoonheidskrywer en ma van twee is dit nie altyd maklik om tyd in die dag te kry om ’n 20-minuut-gesigmasker of haarbehandeling aan te wend nie. Dis hoekom skoonheidsprodukte wat werk terwyl ek slaap veel aanlokliker is. Ons vel gaan ’n vernuwi

Related