Huisgenoot

JOU STERRE

BOOGSKUTTER

22 NOV – 20 DES

Maak plek vir Mars om by jou teken in te rol en sy strydlustige aard met hom saam te bring. Besluit of jy wil vyande of vriende maak en pas jou gedrag dienooreenkomstig aan as dit vir jou belangrik is om met mense in verbinding te wees. Gesagstryde by die huis is ’n gegewe, maar dit is nie die tyd om met ’n ystervuis te regeer nie. Jou geliefde is die goedhartige en medelydende een. Volg hul voorbeeld op ’n emosionele vlak.

GELUKKIGE NOMMERS

14, 25, 35, 36, 31, 21

BOOGSKUTTER: JOU IDEALE WERKOMGEWING

Jy het ’n liefde vir vryheid en kan regtig op enige plek werk.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Elders In Die Wêreld
Twee betogers van in die 80, wat lede is van die groep Just Stop Oil, het die glas oor die Magna Carta gebreek. Die Magna Carta is ’n bitter belangrike geskiedkundige Britse dokument uit 1215 – dis die eerste keer in die wêreld wat erken is dat die k
Huisgenoot4 min read
Hoe Werk ’n Kamera?
‘GOED, hier’s die tydskrif. Help my nou om ’n oulike advertensie te soek vir my skooltaak,” sê Bibi en sit die Huisgenoot op die tafel in die Babbelboomhuis neer. “Kan dit enige advertensie wees?” vra Palawa die kameelperd. “Is jy op soek na iets spe
Huisgenoot5 min read
‘Hy Bly Steeds ons Pa’
HY HET daardie dag tronk toe gegaan om die man te konfronteer wat weens sy ma se moord vasgetrek is. “Ek was gereed om hom die leviete voor te lees, to speak my mind,” vertel Dexter Kannemeyer terwyl hy na die rustelose see hier by Gqeberha se Somers

Related