Huisgenoot

’N MAN WAT NIE KLA NIE

UIT die pen van C. Louis Leipoldt het die woorde gevloei: “Dit is die maand Oktober, die mooiste, mooiste maand!”

Maar die sanger Thys die Bosveldklong het vandag rede om van die digter te verskil. Want vir hom was die afgelope Oktobermaand hel, vertel hy.

Begin verlede maand het Thys (49) onverwags ’n angsaanval gekry. Sy liggaam het onbeheersd begin ruk en skuimbolle het om sy mond gevorm. Hy is met ’n ambulans na die Tshwane-distrikshospitaal in Pretoria gehaas en opgeneem.

Sy ma, Elise Brink (73), moes die volgende dag hoor die aanval is deur die toestand meervoudige sklerose (MS) veroorsaak – volgens die dokter die ergste geval wat hy nog gesien het.

het reeds in 2020 berig die siekte is by Thys

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Elders In Die Wêreld
Twee betogers van in die 80, wat lede is van die groep Just Stop Oil, het die glas oor die Magna Carta gebreek. Die Magna Carta is ’n bitter belangrike geskiedkundige Britse dokument uit 1215 – dis die eerste keer in die wêreld wat erken is dat die k
Huisgenoot4 min read
Hoe Werk ’n Kamera?
‘GOED, hier’s die tydskrif. Help my nou om ’n oulike advertensie te soek vir my skooltaak,” sê Bibi en sit die Huisgenoot op die tafel in die Babbelboomhuis neer. “Kan dit enige advertensie wees?” vra Palawa die kameelperd. “Is jy op soek na iets spe
Huisgenoot5 min read
‘Hy Bly Steeds ons Pa’
HY HET daardie dag tronk toe gegaan om die man te konfronteer wat weens sy ma se moord vasgetrek is. “Ek was gereed om hom die leviete voor te lees, to speak my mind,” vertel Dexter Kannemeyer terwyl hy na die rustelose see hier by Gqeberha se Somers

Related