Huisgenoot

DIE KROON OP ONS LIEFDE

‘DIS SEAN SE EGTHEID WAT MY AANTREK. EK HET ’N JUWEEL ONTDEK’

HOE gebeur dit dat jy handeviervoet rondkruip op ’n sneltrein in Parys? Saam met jou verloofde? Op Oujaarsaand?

Dié gesig van ’n aantreklike donkerkopman wat op die vloer van ’n treinwa rondtas terwyl sy ewe mooi geliefde magteloos toekyk, was waarskynlik vir talle passasiers nogal vreemd.

Vir die akteurs Armand Aucamp en Sean van Noordwyk was dit die eerste uitdaging as verloofdes nadat Sean vroeër die aand onder die liggies van die Eiffeltoring vir Armand gevra het om te trou.

“Openbare vervoer was gratis op Nuwejaar, en die trein was geweldig vol,” verduidelik Armand nou. “Met die skielike stop-ry-beweging het die ring van my vinger afgeglip. Ek was so ontsteld.”

Sean vertel Armand kon glad nie die swart titaanring vind nie, al het hy handeviervoet op die vloer neergesak. “Ek het later vir hom gesê: ‘Armand, dit is net ’n ring. Ek kan vir jou ’n ander een koop. Ek weet mos jy het

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Elders In Die Wêreld
Twee betogers van in die 80, wat lede is van die groep Just Stop Oil, het die glas oor die Magna Carta gebreek. Die Magna Carta is ’n bitter belangrike geskiedkundige Britse dokument uit 1215 – dis die eerste keer in die wêreld wat erken is dat die k
Huisgenoot4 min read
Hoe Werk ’n Kamera?
‘GOED, hier’s die tydskrif. Help my nou om ’n oulike advertensie te soek vir my skooltaak,” sê Bibi en sit die Huisgenoot op die tafel in die Babbelboomhuis neer. “Kan dit enige advertensie wees?” vra Palawa die kameelperd. “Is jy op soek na iets spe
Huisgenoot5 min read
‘Hy Bly Steeds ons Pa’
HY HET daardie dag tronk toe gegaan om die man te konfronteer wat weens sy ma se moord vasgetrek is. “Ek was gereed om hom die leviete voor te lees, to speak my mind,” vertel Dexter Kannemeyer terwyl hy na die rustelose see hier by Gqeberha se Somers

Related