AS DIEJAWOORD MAAR MOET WAG
‘Ons het daarna gesmag om oplaas man en vrou te wees’
HUL troudag sou wees soos die slottoneel in ’n liefdesverhaalwaarin die paartjie eers baie struikelblokke op hul pad na mekaar moes oorkom. Hulle het gedroom van ’n groot troue aan die Kaapse Weskus en ’n wittebrood so reg uit ’n sprokie: Amsterdam, Parys, België en Switserland . . .
Maar toe word die troue gekanselleer, en nie omdat die sepiester en sanger Reynardt Hugo of sy donkerkopverloofde, An-Maré Roothman, kleinkoppie genie. Nee, dit was alles die skuld trek het van ’n ongenooide gas – die coronavirus.
En waar die twee teen dié tyd byna twee maande van die getroude lewe sou kon vier, is hulle nou n oodgedwonge steeds ongetroud en moet hulle opnuut droom van die groot dag wat nou eintlik al
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days