Huisgenoot

SY NUWE SOMER

‘DIE NUUS WAS ROF, EN OM NIE MEER TE KON SING NIE WAS ROF, MAAR EK IS DANKBAAR DIE STEMBAND SITUASIE HET HIER IN BALLITO GEBEUR’

TOE hy uit Ballito se warm seewater nader stap, is dit duidelik waarom mense na hul asem snak. Die golwe het sy wit hemp deurdrenk en dit klou aan elkeen van sy gebeitelde bolyfspiere. Maar Bobby van Jaarsveld lag net oor dié foto’s in die branders.

Hy’t op Huisgenoot se versoek ingestem om so in die seesproei te pronk om die koms van die somer te vier.

Ag, wat, hoekom nie? Hy skrik mos nie vir ’n stukkie onskuldige pret nie.

Die dae is weer mooi en die son sit hoog – laat die kwik dan ook styg, het Huisgenoot vir dié fotosessie gevra.

Bobby se blou oë blink geamuseerd terwyl hy vir die kamera poseer, en hy’s vandag ’n bok vir sports.

Maar hy’t ook sy eie goeie nuus om te deel – iets heel anders om te

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Babbel Voort Aanlyn!
Twee prettige seisoene van Die Babbelbende is aanlyn op huisgenoot.com te kry. In dié Afrikaanse kinderreeks ondersoek die vriende Bibi, Ben, Paloeka die leeu en Palawa die kameelperd die interessante dinge wat ons wêreld so wild, woelig en wonderlik
Huisgenoot1 min read
Speletjies
By watter prent pas die skaduwee? A-5, B-2, C-6, D-3, E-4, F-1. Skommel die letters en vind die woorde: kontrole, swaard, bom, gifdrankie, trofee, skatkis, knope. Hoeveel van elke vrug is weggesteek? A-3, B-5, C-5, D-4, E-1, F-2.
Huisgenoot3 min read
Skone Slaap
AS ’N skoonheidskrywer en ma van twee is dit nie altyd maklik om tyd in die dag te kry om ’n 20-minuut-gesigmasker of haarbehandeling aan te wend nie. Dis hoekom skoonheidsprodukte wat werk terwyl ek slaap veel aanlokliker is. Ons vel gaan ’n vernuwi

Related