Skryf gerus vir my oor jou sake van die hart of moeilike persoonlike kwessies. Ek beantwoord hier vrae en briewe van lesers en gee graag raad. Ek sal nie jou naam bekendmaak nie en jou identiteit bly vertroulik. Skryf vir my by: Vra vir Irma, Posbus 1802, Kaapstad 8000 of stuur ’n e-pos na vravirirma@gmail.com of SMS Vra vir Irma gevolg deur jou vraag na 36489.
EK IS OM DIE BOS GELEI
V
Ek sukkel met my selfbeeld en ly aan angs en depressie. Toe raak ek in ’n verhouding betrokke met ’n ander man (ek is ook ’n man), wat baie romanties was. Hy het my laat voel