Huisgenoot

LIEWE ELIZE

WERKLOSE MAN TEER OP HAAR

V Die pa van my kinders dra nie by om vir hulle of vir die huishouding te sorg nie. Ek moet al die geld self verdien, en hy teer boonop op my. Dis moeilik, want ek is ook dikwels werkloos. Hy is al lank werkloos. Hy wil selfs betaling hê om na sy eie kinders te kyk terwyl ek bedags werk. Hy wil net die geld op dwelms uitgee. Ek wil vir my kinders ’n beter lewe gee.

D op L

Ek neem aan jy het reeds gesprekke oor rehabilitasie gehad, ultimatums gestel en hy is nie gewillig

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Afrikaans Ensovoorts
Wat is dit wat van lasagne lasagne maak? Dié gewigte vraag is vandeesweek geopper toe ons die kosblaaie moes versorg. Kan Huisgenoot in alle erns voorgee ’n bak vol doughnuts (sien bl. 29) kan deel wees van die versameling dinge wat ons lasagne noem?
Huisgenoot1 min read
Furiosa: A Mad Max Saga
Daar is gewoon party flieks wat slegs tot hul reg kom op ’n groot skerm in ’n rolprentteater. Furiosa: A Mad Max Saga, wat tans in teaters draai, is een. Dié treffer met bekendes soos Anya Taylor-Joy in die hoofrol as Furiosa en Chris Hemsworth as Dr
Huisgenoot2 min read
Flitsvrae: Marguerite Van Eeden
Wat is geluk vir jou? ’n Lekker Vrydagaand by die huis met pelle, my kêrel (nou haar man!), my ouers en ’n bietjie braai. Waarmee hou jy jou die graagste besig? Fotografie. Ek hou baie van troues afneem. Waaroor is jy spyt? Ek probeer om nie spyt te

Related