Huisgenoot

Pasop vir leeus

AMELIA hou haar kamera gereed en beweeg ál verder weg van haar voertuig, op die uitkyk vir die perfekte wildfoto. Sy het al naam vir haarself gemaak in Suid-Afrika sowel as oorsee omdat sy die gawe en geduld het om diere op net die regte dramatiese oomblik vas te vang.

Sy ry alleen uit, sonder ’n wildbewaarder by, en is nou in die hartjie van die Thula Thula-reservaat, seker die enigste mens soveel kilometers van die naaste kamp af. Sy het al uitgery toe die son netnet oor die bome loer en die gras nog nat is van die dou. Om haar sing voëls en skree insekte, maar sy spits haar ore vir die harder geluide van groot diere.

“Jy is te roekeloos,” vermaan haar pa altyd wanneer sy stories vertel van waar sy oral loop, inkruip en wegkruip om die perfekte foto te kry.

Nou ja, wie nie waag nie, wen nie. Haar pa kry die piep as

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Vier Die Liefde
Hy het byna twee dekades gelede gesing oor sy “Jessie baby” – sy was ’n Jessica aan wie hy tóé al sy ewige liefde verklaar het. Die ironie, natuurlik, is dat die rasperstemsanger RAY DYLAN nie in 2007 geweet het wie dié Jessica is nie, tot hy haar se
Huisgenoot5 min read
Voor Jy Kan Sê Mes
MY MA. Dis waar ek leer vis vlek het. Ek was 14 toe my ma my saam gevat het hawe toe. Sy’t elke aand huis toe gekom en dan sien ons hoeveel geld sy het. “Hulle’t klomp geld, nè?” het ek en my broertjie altyd vir mekaar gesê. Ons wou ook daar werk. Ee
Huisgenoot5 min read
Toe’s Dit Al Die Tyd Jy
MENSE praat graag van tweede kanse, maar soms vat dit net tyd vir die régte kans om te kom. Dan is dit eintlik die enigste een wat saak maak. Dis minder as ’n week nadat die aktrise Dorette Potgieter op 51 getroud is met die ingenieur Hennie Karsten,

Related