Huisgenoot

GESOND uit die GROND

GEMARINEERDE EIERVRUGSOSATIES

LEWER 8 SOSATIES / BEREIDING EN GAARMAAK: 40 MIN.

2 eiervrugte
5 ml (1 t) sout, vir oorsprinkel
1 rooi-ui, in kwarte gesny
45 ml (3 e) sesamsaad, vir voorsit
1 stingelui, fyngekap, vir voorsit

MARINADE

80 ml (⅓ k) sojasous
125 ml (½ k) lemoensap
30 ml (2 e) rysasyn
15 ml (1 e) bruinsuiker
60 ml (¼ k) esdoringstroop
3 knoffelhuisies, fyngekap
5 ml (1 t) gerasperde gemmer
10 ml (2 t) sesamolie
30 ml (2 e) suurlemoensap
10 ml (2 t) srirachasous (opsioneel)
15 ml (1 e) mielieblom

Voorverhit die oond tot 180 °C. Hou 8 sosatiestokkies byderhand.

1 Sny die eiervrugte in skywe van 2 cm dik. Sprinkel die sout eers aan die een kant en dan aan die ander kant oor en laat sweet 5 min. Spoel die skywe goed af en druk droog met kombuispapier.

2 Prik die eiervrugskywe oraloor met ’n vurk of ’n sosatiestokkie en sny elkeen in kwarte.

3 Marinade Meng al die bestanddele buiten die mielieblom in ’n kastrol oor hoë hitte. Verlaag die hitte effens en roer tot die suiker en stroop opgelos het. Jy kan dit ook in die mikrogolfoond doen.

4 Verwyder van die hitte en laat effens afkoel. Plaas die eiervrugkwarte in die marinade en laat 30 min. staan.

5 Wissel af met die rooi-ui en ryg die gemarineerde eiervrug en ui om die beurt aan elke sosatiestokkie.

Meng die

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Speletjies
By watter prent pas die skaduwee? A-5, B-2, C-6, D-3, E-4, F-1. Skommel die letters en vind die woorde: kontrole, swaard, bom, gifdrankie, trofee, skatkis, knope. Hoeveel van elke vrug is weggesteek? A-3, B-5, C-5, D-4, E-1, F-2.
Huisgenoot1 min read
Restoureer
Dit beteken om iets tot sy oorspronklike toestand te herstel. “Re-” is ’n voorvoegsel wat beteken om iets te herhaal, presies net soos “her-”. En “stauros” kom uit Grieks uit en beteken “paal”. Hoe op dees aarde die twee saam “herstel” beteken, sal n
Huisgenoot5 min read
‘Hy Bly Steeds ons Pa’
HY HET daardie dag tronk toe gegaan om die man te konfronteer wat weens sy ma se moord vasgetrek is. “Ek was gereed om hom die leviete voor te lees, to speak my mind,” vertel Dexter Kannemeyer terwyl hy na die rustelose see hier by Gqeberha se Somers

Related Books & Audiobooks