SARIE KOS

ZERO VERMORSING

LEES MEER OOR

• Hoekom by die ICA-sjefskool studeer?
• Ons jong talent kies volhoubaar kook
• 5 resepte wat Moeder Natuur eer

Meer oor die ICA

Geleë in die mooie Banhoekvallei by Stellenbosch, is die ICA (Institute of Culinary Arts) bekend vir die bekroonde sjefs en leiers in die kosbedryf wat hul opleiding hier ontvang het. Die gevorderde sjefsdiploma van drie jaar word internasionaal erken, met studente wat in hul finale jaar kan kies uit drie spesialiteitsvelde – produkontwikkeling, mediakommunikasie, en professionele wynstudies en geleentheidskoördinering. Die ICA bied nie net wêreldklas-sjefsopleiding nie, maar gee ook opleiding in kosverwante loopbane. Dis deel van die ICA-hoof, Letitia Prinsloo, se visie om sjefs op te lei wat hul plek volstaan in professionele kombuise wêreldwyd asook in die breër kosbedryf. Besoek icachef.co.za vir meer

Volhoubaarheid is om die reis te verstaan wat kos onderneem om op ons borde te beland; en om anders oor dié kos te dink. Ons moet bewustelik besluit wat ons koop en hoe ons daarmee werk, want ons keuses moet nie die omgewing benadeel nie. Dit begin

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SARIE KOS

SARIE KOS3 min read
Ons Hou Van
Staan nader, alle kaasliefhebbers. Dié klassieke Chevin-bokmelkkaas is een van die eerste kase wat op die plaas Fairview in die Paarl gemaak is en hul gewildste bokmelkproduk. Die kaas is roomsag en kan gebruik word in enigiets van souttertjies en sl
SARIE KOS8 min read
• HERMAN PROE THAISE PERFEKSIE • KOSTEATER VAN STORIES EN SMAKE WÊRELDKLAS in Bangkok
’nKoservaring in Thailand is vinnig besig om die gewildheidsleer te klim op die fynproewerstoneel. Vir lank het die wêreld Frankryk as die geboorteplek van goeie kos beskou, wat natuurlik waar is, maar nou draai ons ons oë ook na die Ooste. Dalk is d
SARIE KOS18 min read
’N SKATKIS VAN Ou-Kaapse geregte
● Oudste resepteboek in SA argiewe● Tydlyn van ons kosgeskiedenis● Herman kry inspirasie uit Manuskrip SB 522 ‘Ek was eerstens beïndruk met hoeveel resepte die manuskrip bevat. Dan was dit fantasties dat daar nie net soet resepte was nie. Destyds he

Related