Huisgenoot

AS DIE STEEN SES ROL

DIS soos om die dobbelsteen te rol – ’n oudisie vir ’n rol wat nie in jou huistaal is nie.

Maar vir Char Carrie was die geleentheid om in Suidooster te speel te belangrik om nié ’n kans te waag nie.

“Ek het dit natuurlik gedoen omdat ek die rol wou hê,” vertel sy in Engels.

“Maar in my agterkop het ek nie gedink ek sou dit kry nie. Dit was vir die ondervinding. Hoe meer oudisies ek doen, hoe meer sal ek myself blootstelling gee en gewoond raak aan die bedryf.”

Maar toe rol die dobbelsteen die ses wat sy nodig gehad het, en nou kuier Char (25) al ’n bietjie meer as

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Elders In Die Wêreld
Twee betogers van in die 80, wat lede is van die groep Just Stop Oil, het die glas oor die Magna Carta gebreek. Die Magna Carta is ’n bitter belangrike geskiedkundige Britse dokument uit 1215 – dis die eerste keer in die wêreld wat erken is dat die k
Huisgenoot4 min read
Hoe Werk ’n Kamera?
‘GOED, hier’s die tydskrif. Help my nou om ’n oulike advertensie te soek vir my skooltaak,” sê Bibi en sit die Huisgenoot op die tafel in die Babbelboomhuis neer. “Kan dit enige advertensie wees?” vra Palawa die kameelperd. “Is jy op soek na iets spe
Huisgenoot5 min read
‘Hy Bly Steeds ons Pa’
HY HET daardie dag tronk toe gegaan om die man te konfronteer wat weens sy ma se moord vasgetrek is. “Ek was gereed om hom die leviete voor te lees, to speak my mind,” vertel Dexter Kannemeyer terwyl hy na die rustelose see hier by Gqeberha se Somers

Related