Huisgenoot

DIE WREDE VREES

IN HAAR woonstel is daar geen foto te sien van haar oorlede dogter nie. Dis nog te vroeg, sê Jessica Naidoo. Sasha-Lee Shah is net meer as 10 maande gelede vermoor, en in die Indiese kultuur word ’n oorledene se foto’s nie uitgestal in die eerste jaar ná hul dood nie.

Rou is ’n groot deel van Jessica se lewe sedert haar dogter vermoor is. Sy is geklee in ’n swart broek en swart bloes. Haar naels is rooi geverf, met goud aan haar ringvingers, ’n geskenk van ’n vriendin wat gedink het dit sal Jessica te midde van haar hartseer opbeur, vertel sy ons met emosie wat duidelik baie vlak lê.

Sasha-Lee, wat toe 25 was, is vermoor deur ’n jaloerse ekskêrel wat haar

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Toets Jou Kennis
1 Wat was die naam van die motor in die TV-reeks Knight Rider? 2 In watter eilandgroep sal jy die eiland Tenerife aantref? 3 Watter voedingstof ontbreek waarskynlik van iemand se dieet as hulle kwasjiorkor kry? 4 In watter posisie het Deon Fourie vir
Huisgenoot2 min read
Het Jy Geweet?
Deesdae is daar twee supergewilde klanklogo’s. Die een is Netflix se “ tudum”-geluid en die ander is TikTok se kenmerkende klankie. Dis wat jy aan die einde van elke TikTok hoor. Die maatskappy het dit ontwikkel om ’n unieke identiteit te gee wat hul
Huisgenoot3 min read
Vra Vir Irma
V Ek het ’n wonderlike, pragtige dogter, maar sy’s tog so ongelukkig. Sy’s nou 44 jaar oud en het ’n seun met baie goeie maniere. Sy was nog nooit getroud nie, maar was in ’n paar lang verhoudings. Sy verdien haar eie salaris en lê nie in kuierplekke

Related