Huisgenoot

ZAYN

Toe Zayn onlangs sy Instagram skoonvee, het aanhangers van dié voormalige One Direction-lid geweet hier kom iets groots. En toe is dit ook so. Want kort daarna het hy aangekondig ons kan nuwe musiek van hom verwag. En die internet was meer as gereed vir Zayn om weer sy plek in die musiekwêreld vol te staan.

Zayn (30) se sangloopbaan was byna drie jaar op hiatus, en op 21 Julie het hy sy stilte beëindig met die en , én nuwe Zayn-musiek? Dis te veel om te hanteer!” en: “21 Julie is die beste dag van die jaar.”

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Toets Jou Kennis
1 Wat was die naam van die motor in die TV-reeks Knight Rider? 2 In watter eilandgroep sal jy die eiland Tenerife aantref? 3 Watter voedingstof ontbreek waarskynlik van iemand se dieet as hulle kwasjiorkor kry? 4 In watter posisie het Deon Fourie vir
Huisgenoot2 min read
Het Jy Geweet?
Deesdae is daar twee supergewilde klanklogo’s. Die een is Netflix se “ tudum”-geluid en die ander is TikTok se kenmerkende klankie. Dis wat jy aan die einde van elke TikTok hoor. Die maatskappy het dit ontwikkel om ’n unieke identiteit te gee wat hul
Huisgenoot3 min read
Vra Vir Irma
V Ek het ’n wonderlike, pragtige dogter, maar sy’s tog so ongelukkig. Sy’s nou 44 jaar oud en het ’n seun met baie goeie maniere. Sy was nog nooit getroud nie, maar was in ’n paar lang verhoudings. Sy verdien haar eie salaris en lê nie in kuierplekke

Related