Landbouweekblad

Verseker só gesonde dermfunksie by herkouers

FOKUS VEE

Alle voeding wat aan ’n plaasdier verskaf word, ook natuurlike veldweiding, het ’n spesifieke koste vir die boer. Sy doelwit is om waarde tot die voeding en ander produksie-insette toe te voeg deur die dier of sy nageslag uiteindelik teen ’n wins te kan verkoop.

Wat die maksimum benutting van alle voeding betref, moet die boer se doel wees om sy diere se spysverteringskanaal, hierna bloot verwys as die derm, optimaal te laat werk. Om ’n ongesonde en dus ondoeltreffende derm te hê, kan vele gesondheids- en produktiwiteitsprobleme by diere veroorsaak. Dit geld veral die komplekser herkouerderm.

Dr. Clint Austin, hoof van besigheidsontwikkeling en die tegniese leier by MSD Dieregesondheid in Suid-Afrika, sê daar is baie faktore wat tot swak dermgesondheid by mak herkouers kan bydra.

Sommige is buite die boer se beheer, maar ander kan met die regte bestuur

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding
Landbouweekblad1 min read
Beveilig Jou Belangrike Toestelle Só
Spoorvat Sekuriteitsdienste bestaan al sedert 2018 en die span bestaan uit hoogs bekwame, gemotiveerde, professionele mense wat diep toegewyd is om misdaad te voorkom, sê Willie Venter, direkteur. Die maatskappy spesialiseer in plaasbeveiliging deur
Landbouweekblad5 min read
Aangrypende Verhaal Oor Eenvoud En Menswees
Wou jy altyd ’n skrywer word? Voor my eerste boek, Die kinders van Spookwerwe, was ek net ’n ma wat skoolgehou en vir my kinders stories opgeskryf het. Ons het vakansies na familiegrond in die Karoo gegaan en ek wou nie hê hulle moes vergeet hoe dit

Related