Landbouweekblad

Bloutong: Op die rand van ’n deurbraak

Die oplossinggedrewe private entstofvervaardiger Design Biologix, wat meer as 40 miljoen dossise per jaar vervaardig en ’n belangrike deelnemer op die uitvoermark is, tree nou ook op die voorgrond in die stryd teen bloutong.

Uitbrekings van dié virussiekte laat steier menige wolskaapboerdery. Vanweë die nat toestande in groot dele van Suid-Afrika en ’n kritieke entstoftekort, is die grootste virussiekte onder skaapboerderye al jare onder die mees aangemelde siektes deur veeartse wat deel vorm van die Herkouerveterinêre Vereniging, saam met die Veearts Netwerk wat die siekterapporteringstelsel bedryf.

Bloedsuiende muggies dra die virus oor na vatbare skape. Die insekte kan nie op ’n praktiese of volhoubare manier vir die hele nat seisoen bekamp word om die virusoordrag te probeer voorkom nie. Al is biosekerheid dus hoe goed, kan

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad4 min read
Plaasverkope
MIDDELFONTEIN (803) 75 ha, aan A.M. Taylor, van G.M. Maytham, R850 000. PUNCH BOWL (799) 33 ha, aan Epty21 Inv Trust, van R.V. Rauch, R3 700 000. DE GROOTEBOOM (373) 546 ha, aan De Grooteboom Industrial (Edms.) Bpk., van A. le Grange, R1 365 000. MOO
Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding
Landbouweekblad8 min read
Nuwe Tegnologie Laat Geleenthede Wink Vir SA Stamboek
Vertel van jou grootwordjare en hoe jy in dieregenetika beland het? Ek is op ’n plaas buite Ventersdorp in Noordwes gebore en het daar grootgeword. My pa het ’n gemengde boerdery bedryf. Ek het op George in die Suid-Kaap gematrikuleer nadat ons daarh

Related