Landbouweekblad

Bloutong: Op die rand van ’n deurbraak

Die oplossinggedrewe private entstofvervaardiger Design Biologix, wat meer as 40 miljoen dossise per jaar vervaardig en ’n belangrike deelnemer op die uitvoermark is, tree nou ook op die voorgrond in die stryd teen bloutong.

Uitbrekings van dié virussiekte laat steier menige wolskaapboerdery. Vanweë die nat toestande in groot dele van Suid-Afrika en ’n kritieke entstoftekort, is die grootste virussiekte onder skaapboerderye al jare onder die mees aangemelde siektes deur veeartse wat deel vorm van die Herkouerveterinêre Vereniging en die Veearts Netwerk.

Bloedsuiende muggies dra die virus oor na vatbare skape. Die insekte kan nie op ’n praktiese of volhoubare manier vir die hele nat seisoen bekamp word om die virusoordrag te probeer voorkom nie. Al is biosekerheid dus hoe goed, kan oordrag nie voorkom word nie.

Die enigste bewese bekamping van die virus is om

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad5 min read
Aangrypende Verhaal Oor Eenvoud En Menswees
Wou jy altyd ’n skrywer word? Voor my eerste boek, Die kinders van Spookwerwe, was ek net ’n ma wat skoolgehou en vir my kinders stories opgeskryf het. Ons het vakansies na familiegrond in die Karoo gegaan en ek wou nie hê hulle moes vergeet hoe dit
Landbouweekblad1 min read
Beveilig Jou Belangrike Toestelle Só
Spoorvat Sekuriteitsdienste bestaan al sedert 2018 en die span bestaan uit hoogs bekwame, gemotiveerde, professionele mense wat diep toegewyd is om misdaad te voorkom, sê Willie Venter, direkteur. Die maatskappy spesialiseer in plaasbeveiliging deur
Landbouweekblad4 min read
Minder Antibiotika In Dierebedrywe Gebruik
NIEMAND wil enige teken van antimikrobiese middels in hul cappuccino hê nie, sê dr. Theo Kotze, ’n veeartsenykundige konsultant in die beesbedryf, wat namens die Melkprodusente-organisasie (MPO) in ’n werksessie oor die weerstandigheid teen antimikro

Related