Huisgenoot

ORPA, MY GROOT PYN

AS DIE bose Orpa Blignaut wat haar ewe vroom hou om geld uit Ruiterbosch se kerkmense te pers, het Marisa Drummond se karakter in Suidooster kykers warm onder die kraag soos nooit tevore nie.

“Jy sal nooit die hemelpoorte haal nie” en “Hoe kry jy in die nag geslaap?” word die aktrise aanlyn toegesnou.

Só hoog loop die gemoedere oor dié intrige in hierdie gewilde kykNET-sepie dat twee amptelike klagtes al daaroor by die uitsaaiowerheid ingedien is.

Tog is die klagtes en kommentaar nie die grootste uitdaging in haar lewe nie, selfs al maak dit seer.

Terwyl Orpa en haar man, James, gespeel deur Dries Botha, saans hul geknoei onder ’n dekmantel van godsdienstigheid op die kassie voortsit, staan Marisa (43) tuis haar pa, Pieter Bosman

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Furiosa: A Mad Max Saga
Daar is gewoon party flieks wat slegs tot hul reg kom op ’n groot skerm in ’n rolprentteater. Furiosa: A Mad Max Saga, wat tans in teaters draai, is een. Dié treffer met bekendes soos Anya Taylor-Joy in die hoofrol as Furiosa en Chris Hemsworth as Dr
Huisgenoot1 min read
5 Vinnige Vrae
1 Wat is die enigste soogdier wat kan vlieg? 2 Watter vitamien kan jy van sonlig kry? 3 Wat is die amptelike taal in Brasilië? 4 Waar is die hoofkantoor van die Verenigde Nasies? 5 Wat noem ons die boonste laag van die Aarde? 1 Vlermuis  2 Vitamien D
Huisgenoot5 min read
Dis Hoe Dié Familie Rol
JY NOEM dit ’n bak, nie ’n bal nie, sal die puriste jou vertel. Want hy’s doelbewus swaarder gemaak aan die een kant – dis die rede dat hy so ’n lui kurwe maak wanneer jy hom rol. En dis juis daai kurwe wat maak dat rolbalspelers sulke komiese passie

Related