Huisgenoot

HAAL ’N SLAG ASEM

DIT gebeur so vanselfsprekend dat jy byna kan vergeet jy doen dit.

Jy asem in. Jy asem uit. Ongeveer 22 000 keer per dag. Meestal sonder dat dit die geringste inspanning van jou vra.

Elke vier tot agt sekondes teug jy lug in jou longe in, die suurstof word daaruit verwyder en deur jou lyf opgeneem, en die koolstofdioksied word met jou uitasem vrygestel.

Dis so eenvoudig dat dit amper onnodig voel om dit te beskryf.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Breipatrone By Dosyne
Alle breiliefhebbers, hier is Huisgenoot se nuwe Brei-uitgawe. Propvol patrone om hierdie winter af te skop sodat daar iets vir elkeen in die gesin is: truie vir peuters en kleuters, volwassenes en selfs jul geliefde brakkie. Allerlei komberse en kus
Huisgenoot1 min read
Agter Die Skerms
▶ Die reeks is in die noordelike voorstede van Kaapstad verfilm, asook op Stellenbosch en in die Jonkershoek-omgewing. ▶ Die vervaardigers het ’n ou herehuis op ’n kleinhoewe naby Durbanville gehuur om as Oupa en Ouma se huis te dien. Hulle het die p
Huisgenoot2 min read
Kolskoot Vir ’n cowboy
MET daai skrefiesoë wat onder die rand van ’n breërandhoed uitgluur, en ’n pistool sekuur op sy vyande gerig, kon hy enige skurk in hul broek laat … bewe. As speurder kon hy sonder om eens ’n oomblik te aarsel vir die skelm toesnou: “Go ahead, make m

Related