Die aktrise BIANCA FLANDERS BALIE het onlangs die derde boek in haar kinderreeks, Pampoenpit, bekendgestel. Dit heet Pampoenpit kry ’n beat.
In hierdie jongste en verskyn het, musiek geskryf deur haar man, Dean Balie, om stories te vertel. “Musiek is absoluut die hooftema in die boek. Ek vertrou Dean heeltemal met die musiek,” vertel sy.