Weg!

TOAST AAN DIE WOORD

Enige fliek oor Suid-Afrika se nasionale parke, natuurreservate en ander wilde plekke kan iets soos Daar’s ’n Koedoe op My Stoep! genoem word, want koedoes is ’n konstante in byna elke park van Mapungubwe tot Hluhluwe tot die Karoo – ek het selfs al een in die Richtersveld gesien, maar dit was ’n vloekskoot!

Koedoes is ikoniese diere op ons landskap en dit was maklik om dié mooi bul, geneem deur Chad Cocking, as ons voorbladster te kies.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Weg

Weg4 min read
Hou Die Hitte Binne
Pofbaadjies is fantasties. Lekker lig en warm en dit vou maklik weg in jou rugsak... totdat jy ver weg van skuiling in ’n hewige reënbui betrap word. En, o wee, as daardie donsveertjies eers nat word! Die meeste pofbaadjies is waterbestand (teen mis
Weg2 min read
Op Reis
Ek kan nie “My Way” soos Frank Sinatra sing nie, maar net soos hy is daar net ’n handjievol besluite in my lewe waaroor ek spyt is… eintlik too few to mention. Ek moes wel jare gelede in The Littlest Bookshop op Molteno volumes I en II van Travels in
Weg2 min read
Sterreweg
Wanneer een hemelliggaam voor ’n ander inbeweeg, praat ons van ’n “okkultasie”. Die bekendste voorbeeld hiervan is natuurlik ’n sonsverduistering wanneer die maan voor die son inbeweeg. Die maan beweeg ook voor sterre verby. ’n Mens sou dink dit gebe

Related