Die Tuinier Tydskrif

Komposantwoorde

1. Moet nooit ʼn komposhoop natmaak nie Onwaar

ikroörganismes het ʼn klam omgewing vir oorlewing nodig anders raak hulle rustend, wat die ontbindingstempo laat verlangsaam en kompos inderdaad nie gemaak word nie. Te veel water, daarenteen, sal maak dat die kompos anaërobies raak en die materiaal van suurstof ontneem – ʼn uiters belangrike faktor by komposmaak. Kompos moet bestaan uit 40% tot 60% water om

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Die Tuinier Tydskrif

Die Tuinier Tydskrif2 min read
Probleemoplossing
V. Hoekom het ek lelike knoppe op my suurlemoenboom se blare? A. ‘n Plaag genaamd sitrusilla is verantwoordelik vir die onooglike knoppe op die blare van suurlemoene. Dit word veroorsaak deur die jong nimfe wanneer hulle uitbroei en begin vreet. Dit
Die Tuinier Tydskrif4 min read
In Die Tuin Saam Met Tanya
Redakteur en TVgasheer Tanya Visser sal jou help om die meeste uit herfstuinmaak te haal. Kom ons sluit hierdie maand by haar aan in die tuin. In reënerige gebiede is dit’n goeie idee om ’n kraag van skerp gruis of grint rondom jou spesiale vetplante
Die Tuinier Tydskrif1 min read
Plantgalery
Cotyledon orbiculata (varkoor) is ‘n bekende tuinplant en ‘n vinnige groeier wat ‘n lae, netjiese struik vorm. Dit voeg altyd kleur in ‘n wintertuin. ■

Related