Huisgenoot

DIS EK, CÉZANNE

DIT is laat op ’n Donderdag toe die foon lui. “Anonymous” flits dit op die foon. Daardie soort oproep wat nie die nommer van die beller wys nie. Dit lyk darem net te agterdogtig om op te tel; die foon bly lê eenkant en lui.

Maar enkele sekondes nadat die foon ophou lui het, rinkel hy weer. Mens moet seker maar antwoord.

Die stem aan die ander kant van die lyn is driftig.

“Ek hoor jy soek my.”

Wie praat?

Haar stem is skerp.

“Dis Cézanne.”

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Breipatrone By Dosyne
Alle breiliefhebbers, hier is Huisgenoot se nuwe Brei-uitgawe. Propvol patrone om hierdie winter af te skop sodat daar iets vir elkeen in die gesin is: truie vir peuters en kleuters, volwassenes en selfs jul geliefde brakkie. Allerlei komberse en kus
Huisgenoot1 min read
Agter Die Skerms
▶ Die reeks is in die noordelike voorstede van Kaapstad verfilm, asook op Stellenbosch en in die Jonkershoek-omgewing. ▶ Die vervaardigers het ’n ou herehuis op ’n kleinhoewe naby Durbanville gehuur om as Oupa en Ouma se huis te dien. Hulle het die p
Huisgenoot2 min read
Kolskoot Vir ’n cowboy
MET daai skrefiesoë wat onder die rand van ’n breërandhoed uitgluur, en ’n pistool sekuur op sy vyande gerig, kon hy enige skurk in hul broek laat … bewe. As speurder kon hy sonder om eens ’n oomblik te aarsel vir die skelm toesnou: “Go ahead, make m

Related