Kuier

JIG! DIS SEER

GESONDHEID

Dit klink soos ‘n oumenssiekte, maar gout (of jig, soos ons ook dié siekte ken), is allermins iets wat net bejaardes kry. Dié tipe artritis diskrimineer nie tussen ryk, arm, oud of middeljarig nie. Dit affekteer mans tussen 30 en 50, terwyl vroue dit gewoonlik tussen 50 en 70 onder lede kry.

Verbeel jou naalde en spelde steek aanhoudend tussen jou gewrigte en veroorsaak later inflammasie, swelling en onhoudbare pyn.

Dít was die geval toe Lilly Benemans (65) van Pretoria op 60 die eerste keer ‘n sogenaamde gout-“aanval”gehad het. Lilly en haar man, Ferdi (70), het aanvanklik eers gedink dis ‘n spinnekopbyt aan haar linkervoet, want haar voet was blinkrooi opgeswel en het geklop van die

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier1 min read
Speel-speel
Daar is agt verskille tussen die prentjies hieronder. Kan jy hulle almal opspoor? Rangskik die kleurblokkies sodat hulle die vorm voltooi. Help die nutsman om by die treinwa uit te kom. ILLUSTRASIES: GALLO IMAGES/GETTY IMAGES ■
Kuier9 min read
Nog Altyd Haar Pappie Se Prinses
“Pappie, watch,” sê Jo-Ann Strauss (43) wanneer die kamera begin kliek. ’n Klipgooi verder kyk haar pa, Johann, met ‘n glimlag hoe sy meisiekind pose tydens hul voorbladfotosessie Johann (66) trek deurentyd los met ’n grappie terwyl sy beeldskone dog
Kuier1 min read
Tv-gids
MÓÉT-KYK! Blue Beetle (M-Net, Sondag 30 Junie om 20:05) Jaime Reyes (Xolo Maridueña) kom in besit van die Scarab, 'n antieke relic van uitheemse biotegnologie. Wanneer die Scarab vir Jaime as sy bio-host kies, kry hy 'n ongelooflike wapenrusting wat

Related