Kuier

HEILSAME SOP

OXTAIL-SOP

Lewer sowat 3 liter sop

BESTANDDELE

5-6 stukke (sowat 700 g) oxtail of stewing beef, in stukke gesny sout en varsgemaalde swartpeper
 240 g tamatiepuree of –pasta olie
 200 g uie, in wedges gesny
 20 g knoffel, geskil
 3-4 stingels sopseldery
 200 g wortels, geskil en in stukke gesny
 2 blikke (400 g elk) kersietamaties of 800 g vars roma-tamaties, ontvel en in stukke gesny
 1 teelepel fyn koljander
 2 lourierblare
 8 koppies beef stock
 1 koppie rooiwyn
 2 pakkies (50 g elk) tamatiepasta ‘n knippie suiker, indien nodig
 1 eetlepel sojasous worcestersous, na smaak sour cream, vir afronding pietersielie of basil, vir garnering

METODE

Voorverhit die oond tot 190°C.

• Geur die oxtail of stewing beef met die sout en peper en smeer die tamatiepuree of –pasta oor.

• Bak sowat 30 minute in die oond tot bruin.

• Verhit die olie in ‘n groot kastrol en braai die groente (behalwe die tamaties) daarin tot glasig.

• Voeg die oxtail of stewing beef, tamaties, geurmiddels, beef stock, rooiwyn en tamatiepasta by.

• Bring tot kookpunt, verlaag die hitte en laat prut vir sowat 3-4 uur,

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier1 min read
Speel-speel
Daar is agt verskille tussen die prentjies hieronder. Kan jy hulle almal opspoor? Rangskik die kleurblokkies sodat hulle die vorm voltooi. Help die nutsman om by die treinwa uit te kom. ILLUSTRASIES: GALLO IMAGES/GETTY IMAGES ■
Kuier9 min read
Nog Altyd Haar Pappie Se Prinses
“Pappie, watch,” sê Jo-Ann Strauss (43) wanneer die kamera begin kliek. ’n Klipgooi verder kyk haar pa, Johann, met ‘n glimlag hoe sy meisiekind pose tydens hul voorbladfotosessie Johann (66) trek deurentyd los met ’n grappie terwyl sy beeldskone dog
Kuier1 min read
Tv-gids
MÓÉT-KYK! Blue Beetle (M-Net, Sondag 30 Junie om 20:05) Jaime Reyes (Xolo Maridueña) kom in besit van die Scarab, 'n antieke relic van uitheemse biotegnologie. Wanneer die Scarab vir Jaime as sy bio-host kies, kry hy 'n ongelooflike wapenrusting wat

Related