Kuier

Kerrie TEEN DIE KOUE

IN DIE KOMBUIS

PRUTPOT-LAMSNEKTIKKA MASALA

Genoeg vir 6 mense

BESTANDDELE

Vleis

1,5 kg opgesnyde lamsnektjops of opgesnyde lamskenkels
 sout en peper
 1 telepel elk fyn koljander en komyn
 1/3 koppie plain double thick yoghurt

Kerrie

2 uie, in kwarte gesny
 1 x 410 g-blik heel tamaties
 2 knoffelhuisies, gekneus
 5 cm-stuk vars gemmer, in skyfies gesny
 1 eetlepel garam masala
 1 teelepel elk borrie, smoked paprika en chilli flakes
 2 teelepels bruinsuiker
 1 koppie hoender- of beef stock

Afronding

¼ koppie klappermelk of klapperroom
 sout, na smaak
 vars dhanya-blare
 rooi chillies, na smaak, gekap
 (opsioneel)

METODE

Hou ‘n prutpot byderhand.

Vleis

■ Geur die lam met die sout en peper. Sprinkel die speserye oor en vryf dit goed in die vleis in. Plaas die vleis in ‘n marinating bak en skep die yoghurt oor. Meng goed en laat vir 2-4 uur

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier1 min read
Speel-speel
Daar is agt verskille tussen die prentjies hieronder. Kan jy hulle almal opspoor? Rangskik die kleurblokkies sodat hulle die vorm voltooi. Help die nutsman om by die treinwa uit te kom. ILLUSTRASIES: GALLO IMAGES/GETTY IMAGES ■
Kuier9 min read
Nog Altyd Haar Pappie Se Prinses
“Pappie, watch,” sê Jo-Ann Strauss (43) wanneer die kamera begin kliek. ’n Klipgooi verder kyk haar pa, Johann, met ‘n glimlag hoe sy meisiekind pose tydens hul voorbladfotosessie Johann (66) trek deurentyd los met ’n grappie terwyl sy beeldskone dog
Kuier1 min read
Tv-gids
MÓÉT-KYK! Blue Beetle (M-Net, Sondag 30 Junie om 20:05) Jaime Reyes (Xolo Maridueña) kom in besit van die Scarab, 'n antieke relic van uitheemse biotegnologie. Wanneer die Scarab vir Jaime as sy bio-host kies, kry hy 'n ongelooflike wapenrusting wat

Related