BAANTJIES VIR BOET
“Stefaans,” sê die baas aan een van sy werknemers, “jy is nou ’n jaar by die maatskappy. Jy het begin as ’n bode, ’n week later is jy bevorder tot verkoopsman en ná net vier maande was jy al adjunkbestuurder. Nou gaan ek aftree, en ek wil hê jy moet