huisgenotjies
Oct 15, 2021
2 minutes
ALTE LEDIG
Die moeilikheid met niksdoen is dat jy nooit weet wanneer jy daarmee klaar is nie.
JOHAN H, GONUBIE
SLAKKEPAS
V: Wat is die toppunt van stadig?
A: As dit jou ’n uur neem om kitsnoedels gaar te maak.
L. SAAYMAN,
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days