Landbouweekblad

Terugkeer na ons wortels

Jou storie

Manlief koop ’n paar jaar gelede ’n klompie dragtige verse by ’n stoetteler. Hulle is pragtig verby, donkerrooi en spekvet. Hulle word in ’n kamp naby die huis afgelaai sodat ons die dragtigheid kan monitor. In die volgende paar maande kalf een ná die ander. Die kalwers is almal baie mooi, hulle is immers geteel om uitstekend te wees.

Maar daar is een bulletjie wat almal se aandag trek. Hy is van kleins af in ’n ander klas. Binne enkele weke sê Manlief dat ons hom maar gaan hou en grootmaak. Hy is ’n kampioenbul in wording en gou word hy Nr. 7 gedoop, na aanleiding van die plaatjie in sy oor.

Nr. 7 stel hoegenaamd nie teleur nie. Elke

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad4 min read
Plaasverkope
MIDDELFONTEIN (803) 75 ha, aan A.M. Taylor, van G.M. Maytham, R850 000. PUNCH BOWL (799) 33 ha, aan Epty21 Inv Trust, van R.V. Rauch, R3 700 000. DE GROOTEBOOM (373) 546 ha, aan De Grooteboom Industrial (Edms.) Bpk., van A. le Grange, R1 365 000. MOO
Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding
Landbouweekblad8 min read
Nuwe Tegnologie Laat Geleenthede Wink Vir SA Stamboek
Vertel van jou grootwordjare en hoe jy in dieregenetika beland het? Ek is op ’n plaas buite Ventersdorp in Noordwes gebore en het daar grootgeword. My pa het ’n gemengde boerdery bedryf. Ek het op George in die Suid-Kaap gematrikuleer nadat ons daarh

Related Books & Audiobooks